Jonk

Jonk

JONK is ‘n landswye netwerk van leraars en Jeugwerkers van die NG Kerk wat verstaan dat ons saam moet dink om die Jeug van ons land te bedien.Ons logo “Jonk in die Afrika grond” verklap iets van ons sentiment dat ons weet dat ons van Afrika is en vir Afrika wil wees. Om relevant te wees moet ons kontekstueel wees.

 

Ons is die Algemene Sinode se taakspan wat dink oor die bediening van die Jeug van die NG kerk en werk daaraan om Jeugbedienings kundigheid aan te vul deur navorsing oor sake te doen, saam te dink d.m.v dier skep van netwerke en materiaal skep met behulp van werksgroepe. Ons areas waar aan ons werk is., Kategese, musiek, families, sportbediening, onderwys,  E-tydskrif en sosiale media. Ons fasiliteer samekomste soos berggesprekke en studente gesprekke. Onderteuning word gebied aan studente bedienings en die navorsing oor ‘n nuwe verstaan van teologie wat ons Act 5 noem.

 

Kontak ons gerus indien u meer wil weet.

 

 

 


dizi izle büro mobilyaları by1by.com
canakkale
escort bayan
escort bayan
escort bayan