Jonk.co.za

Gelukkig en gesond

Drie Weke Dieet

In die artikel kyk ons na die volgende apekte van die drie weke dieet:

Wat is dit?
Wie die produk geskryf het
Ons kyk na ‘n oorsig en uiteensetting van die program
Vir watter tipe persoon dit kan werk
Die voordele en nadele van die program
Werk dit en watse resultate kry mense daaruit

Wat is dit?

Dit is ‘n wetenskap gebasseerde eetplan wat beweer om jou tussen ses en tien kilogram te laat verloor binne 21 dae.

 

Wie het die produk geskryf?
‘n Amerikaner met die naam Brian Flatt het dit geskryf. Hy is ‘n persoonlike gym afrigter en sport dieetkundige. Hy het ‘n graad in biologie van die Universiteit van San Diego in Amerika en werk van die negentigerjare in die sport en fiksheid industrie. Hy besit ook sy eie gym.

‘n Uiteensetting van die program

1. Die eerste deel is ‘n inleiding. Dit fokus daarop om vir jou die wetenskap te verduidelik agter die hele eetplan en hoe dit veroorsaak dat jy gewig verloor.

verloor 10 kilogram in drie weke

2. Die tweede deel is die eetplan self wat jou verduidelik hoe jou etes gaan werk vir die volgende 21 dae. ‘n Groot deel daarvan fokus om jou metaboliese ritme en vet persentasie uit te werk sodat jy dit vir jouself kan verpersoonlik. Soos ons weet verloor almal nie gewig op dieselfde manier nie. Dit bespreek die “goeie” kossoorte wat jy maar kan eet en die “slegte” kossoorte waarvan jy liewer moet wegbly. Dit brei ook op ‘n dieper vlak uit oor hoe om die gewig wat jy tydens die 21 dae tydperk afgeskud het lewenslank af te hou.

Dieet self

3. Die derde deel is ‘n oefenprogram. Daar is oefeninge in waarvoor jy nie toerusting nodig het nie en ook ‘n deel vir die gelukkiges wat tyd het om elke dag gym toe te gaan. Die oefen program is opgedeel in 20 minute per dag vir drie of vier keer per week.fiksheidsprogram

Die vierdie deel is ‘n motiverings deel wat jou gaan help om gedisiplineerd te bly en nie op te gee nie. In hierdie deel word daar gefokus op die stel van doelwitte nie net vir die drie weke nie maar ook na dit om ‘n volhoubare eetplan te skep wat jy vir die res van jou lewe kan gebruik.

selfdissipline

 

 

Vir watter tipe persoon dit kan werk?

Dit is goeie gewigsverlies
Die program is so opgestel dat dit geskik is vir alle liggaamstipes en alle ouderdomme. Die persoon vir wie dit die beste geskik sal wees is die persoon wat moeg gesoek en gespring is van die een na die ander eetplan. As jy gedetermineerd is en kan fokus om die program deur te voer (saam met die drie keer oefen per week) vir die 21 dae sal jy tussen ses en tien kilogram kan verloor.

dieet wat werk

Dit is nie “magic” of ‘n kortpad nie. Jy moet dit volg vir dit om te kan werk. Die motivering deel van die program sal jou help om jou denke te vernuwe en om nuwe gewoontes aan te leer maar jy moet die besluit maak dat jy dit sal volg.

Voordele van die program:

  • Jy kan binne die kort tydperk van 21 dae 10 kilogram verloor en jy sien vinnig resultate.
  • Dit sal jou in geheel ‘n gesonder mens maak met minder selluliet, meer energie en verbeterde cholestrol vlakke.
  • Dit is dadelik beskikbaar vir jou om van die internet af te laai.
  • Dit het kort 20 minute oefenprogramme wat jy in jou huis kan doen. Jy hoef nie gym toe te gaan nie.
  • Die motivering deel is baie goed.
  • 60 dae waarborg waarin jy al jou geld kan terug eis as jy nie die gewig verloor nie.

Nadele van die program

  • Die skrywer beveel aan dat jy sekere aanvullings gebruik om jou resultate te verhoog.
  • Dit is nie beskikbaar in harde kopie nie en jy kort internet om dit te kan aflaai.
  • Dit is in engels.
  • Kon meer na wetenskaplike dinge verwys het vir die mense wat wil verstaan presies hoekom dit werk.

Werk dit?
Daar is ‘n hele klomp verwysings op hulle webblad van mense vir wie dit goed gewerk het. Dit saam met die twee maande waarborg maak dit dalk ‘n probeerslag werd. Vir meer in detail inligting kan jy self gaan kyk op hulle webblad. As jy voel dat jy tevrede is en jy voel jy het genoeg inligting kan jy dit hier gaan koop: Kliek hier om die 21 dae dit te koop teen ‘n afslag.