Jonk.co.za

Gelukkig en gesond

Dieet Planne

'n Dieet wat jou vinnige resultate waarborg binne net drie weke. Definitief die kyk werd as jy vinnig 'n paar kilogramme wil afskud.
Die Venus Faktor is eksklusief vir vrouens wat 'n totale liggaamsverandering wil ondergaan.
John Rowley se E-Faktor fokus op die vier E's van gewigsverlies. Dit gee 'n in diepte kykie na hoe om jou eetgewoontes te verander.